Elkonin (1973) vereis die identifikasie van die HOEVEELHEID klanke in ‘n woord. Byvoorbeeld “boek” het 4 letters, maar 3 klanke. Gebruik die Elkonin-beginsel om kinders te leer klank. Die visuele hulpmiddel help met “scaffolding” In die pakket: • 12 Elkonin legkaarte (vis, nes, kar, net, mat, rot, pen, pot, pad, bok, kat, byl) Maak so: Die kind “bou” die woord met die dele van die legkaart. Skuif elke deel vertikaal van bo na onder in posisie.