The Wave
The Wave @ Doxa Deo Brooklyn is ’n lewendige familie van studente wat passievol is oor God, lief is vir mense en saam leef met ’n missie om ons stad te verander
Join The Wave
Join 'n D-Group
Join 'n D-Group
Join die WhatsApp Group
WhatsApp Community • Free to join
Join die WhatsApp Group
About The Wave
Discipleship Explained
Discipleship Explained
Instagram
Instagram
YouTube
YouTube
Gee
Gee
What is Happening @ The Wave
Student Camp '26 (25-Jan-2026) · ChurchSuite Events
Student Camp '26 (25-Jan-2026) · ChurchSuite Events
Ons Kalender
Ons Kalender
Join Radiance
Join Radiance
Join Discovery
Join Discovery
Wat is Discovery? 'n Opwindende kursus vir jong mans tussen die ouderdom van 18 en 35 oor manwees waar ons onderwepe bespreek soos: God se uitspraak oor manwees; Jou identiteit in Christus en; Die verskeie rolle van die man. Hoe word die kursus aangebied? Ons ontmoet Maandae aande tussen 19:00 en 21:00 by Doxa Deo Brooklyn waar die aand se onderwerp deur 'n spreker aangebied word. Ons deel dan in kleingroepe in om die onderwerp in diepte te bespreek en saam te groei. Wat is die tydsduur? Ons ontmoet dan elke Maandagaand vir Discovery, behalwe in kwartaal vakansies. Ons eindig die kursus met 'n groot afsluitingsfunksie.Wanneer begin ons?16 Februarie 2026 en jy kan nog registreer tot en met die 28ste Februarie 2026!! Hoe raak ek betrokke?Vul die vorm in of alternatief kontak ons per epos by
[email protected]
View on mobile